Welkom by die Bloeiselfees 2024
Die Langkloof Bloeiselfees is fees wat gehou word in die hartjie van die Langkloof op die bekende "Route 62", 180 km vanaf Port Elizabeth, George en Oudtshoorn geleë is. Hierdie fees is die ideale wegbreeknaweek omdat daar vir die hele gesin aktiwiteite aangebied word volgens elkeen se smaak.
Gewilde kunstenaars " " tree vanjaar tydens die fees op.
'n Boeredag met landbou-uitstallings, 'n verskeidenheid stalletjies en kindervermaak word aangebied gedurende die fees.
Vir die sportentoesiaste is daar 'n MTB-uitdaging, asook 'n Trail Run wat deur Jakhals Event aangebied word.
'n Kaskarresies word ook aangebied waar almal van alle ouderdomme kan deelneem.
Kom geniet 'n heerlike feesnaweek in ons pragtige Langkloof!
TOEGANG : 2024
VRYDAG : Volwassenes & Hoërskool Leerders
Laerskool Leerders & Pensionarisse
SATERDAG : Volwassenes & Hoërskool Leerders
Laerskool Leerders & Pensionarisse